KLAVIERSTEMMER

Hou Kalender dop vir beplande besoeke

 

deur klavierstemmers en maak ‘n afspraak


A Prima Vista Musiekskool

Vir kwaliteit musiekonderrig aan jonk (4 jaar) tot oud (70+ jaar) waar elke leerling individuele aandag geniet met 'n verskeidenheid van instrumente.

Kontak ons vir meer inligting oor die verskillende instrumente wat jy kan bemeester by die Musiekskool. Instrumente is ook te huur.

Jy kan ook deel word van die Colla Parte Orkes.

Terug Terug na bo